# Die topverkoper-skrywer en gewese politikus, Jeffrey Archer, is op 86 oorlede. Hy het ʼn suksesvolle loopbaan gehad as romanskrywer en het wêreldwyd meer as 300-miljoen boeke verkoop, insluitend die Clifton Chronicles en Kane and Abel. Archer se politieke loopbaan het in 1967 begin. Hy was vyf jaar lank ʼn Konserwatiewe parlementslid voor hy as die party se ondervoorsitter gedien het. Hy was van 2001 af in die tronk vir meineed en regsverydeling en is in 2023 vrygelaat. Archer se laaste roman, Adam And Eve, verskyn vandag.
Die skrywer en politikus Jeffrey Archer sterf op 86