# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie vra groter erkenning vir vroue in die onderwysberoep en beklemtoon hul noodsaaklike rol in die vorming van toekomstige geslagte. Dit is vandag Wêreld-onderwyserdag met die tema: “Staan by onderwysers: 60 jaar se beskerming van die beroep, die bevordering van die status daarvan en die vorming van ons toekoms“. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê hoewel die meeste onderwysers vroue is, oorheers mans steeds leiersposisies:
Wêreldonderwysersdag: SADOU vra groter erkenning vir vroue in onderwys [KLANK]
ENG CembiONTeachers