# Die vroueliga van Abahlali baseMjondolo vra ʼn onafhanklike Vroue-ombud vir wetstoepassing. Dit volg nadat die liggame van elf vroue die afgelope maande in Ekurhuleni, Gauteng, gevind is. Woordvoerder Snenhlanhla Mncanyana sê die ombud moet magte hê om polisiekantore te inspekteer, toegang hê tot rekords, en die reg hê om korrupsie en wangedrag te ondersoek. Sy sê vroue moet ook in staat wees om die ombud regstreeks te nader:
Abahlali baseMjondolo se vroueliga vra onafhanklike Vroue-ombud vir wetstoepassing [KLANK]
ENG MncanyanaONPolicing