Skip to content

OPOD teken meer as vyf-duisend gevalle van polisie-wangedrag aan [KLANK]

# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het in die 2025/26-verslagperiode vyf-duisend-259 gevalle aangeteken. Die vernaamste gevalle van wangedrag onder polisielede was steeds aanranding en marteling, waarvan drie-duisend-468 geregistreer is. Daar was 669 voorvalle waar ʼn amptelike vuurwapen afgevuur is en 464 sterftes weens polisie-optrede. Die meeste gevalle is in die Wes-Kaap en Gauteng aangemeld. OPOD se woordvoerder, Lizzy Suping, sê 332 was gevalle van geslagsgeweld en vrouemoord, en 116 van verkragting:

ENG SupingOnCases