Skip to content

Forum4SA vra optrede deur NVG in korrupsiesaak waarby minister Ntshavheni betrokke is [KLANK]

# Die Forum for South Africa het berigte verwelkom dat die Nasionale Vervolgingsgesag oorweeg om die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, te vervolg. Dit hou verband met ‘n tender van 2,5-miljoen-rand wat aan ‘n konsultant toegeken is tydens Ntshavheni se ampstermyn as munisipale bestuurder van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê die NVG moet vinnig besluit, want die publiek verdien antwoorde:

ENG MashilompaneONNtshavheni