# President Cyril Ramaphosa het die minister van Polisie, die nasionale polisiekommissaris en die betrokke forensiese owerhede opdrag gegee om binne 60 dae ʼn befondste plan in te dien om forensiese agterstande in geslagsgeweld- en vrouemoord-sake te verminder. Die president het gisteraand ʼn reeks maatreëls en voorskrifte aangekondig nadat vroue in en om Ekurhuleni, Gauteng, vermoor is. Ramaphosa sê die plan moet ook duidelike omkeer-standaarde vir voorkeursake stel:
Ramaphosa bied bykomende befondsing om agterstande met geslagsgeweldsake in te haal [KLANK]
ENG RamaphosaOnPlan