# Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke sê die onlangse massaskietvoorvalle in die land is nie meer net ʼn reeks geïsoleerde tragedies nie, maar ʼn nasionale krisis. Agtien mense is die naweek by ʼn taverne in Wedela, Gauteng, doodgeskiet, en tien mense is by ʼn vermaaklikheidsplek in Lwandle, Kaapstad, dood. Verlede week in KwaMakhutha, KwaZulu-Natal, is elf mense doodgeskiet. Die raad se hoofsekretaris, eerwaarde Mzwandile Molo, sê die land beleef ʼn “verval van sy morele aard”:
Suid-Afrikaanse Raad van Kerke sê vlaag massa-skietvoorvalle is ’n nasionale krisis [KLANK]
ENG MoloONNationalCrisis