# Forum for South Africa sê gemeenskappe kan nie voortgaan om onder die bedreiging van geweldsmisdaad te leef nie. Dit volg op die naweek se massaskietvoorvalle in Gauteng en die Wes-Kaap wat die lewens van meer as 30 mense geëis het. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die aanvalle beklemtoon die behoefte aan beter misdaadvoorkoming, groter sigbare wetstoepassing en doeltreffende ondersoeke wat tot suksesvolle vervolgings lei:
Forum for South Africa vra sterker reaksie op dodelike massaskietvoorvalle [KLANK]
ENG MashilompaneONMassShootings