Skip to content

Alliansie sê die massaskietery versterk pleidooie vir herinstelling van die doodstraf [KLANK]

# Alliance of Citizens for Change veroordeel die naweek se dodelike massaskietvoorvalle in Gauteng en die Wes-Kaap. Agtien mense is dood toe agt mans Saterdagaand losgebrand het op besoekers aan ‘n taverne in Wedela aan die Gautengse Wes-Rand. Tien mense is gisteroggend by ‘n taverne in Lwandle, Kaapstad, dood. Die alliansie se woordvoerder, Masizole Mnqasela, sê die skietvoorvalle versterk hul pleidooi vir die herinstelling van die doodstraf:

ENG MnqaselaOnKillings