# Die vakbondfederasie SAFTU vra vir die totstandkoming van ‘n breë nasionale beweging om misdaadbendes te ontwapen en gemeenskappe uit geweld te red. Dit volg na twee massaskietvoorvalle die afgelope naweek in Gauteng en die Wes-Kaap waarin 27 mense dood en 26 beseer is. Asive Dyani van SAFTU sê die regering kan nie die verspreiding van onwettige vuurwapens bloot as ‘n polisiëringsprobleem op straatvlak beskou nie; maar moet ook die ekonomie blootlê wat die vuurwapens voorsien:
SAFTU vra nasionale veldtog teen onwettige vuurwapens ná dodelike massa-skietvoorvalle [KLANK]
ENG DyaniONDisarm