# Die DA vra onmiddellike multidissiplinêre samewerking tussen Misdaadintelligensie, gespesialiseerde speurders, die Valke, vuurwapenopsporing en forensiese kenners om die netwerke te identifiseer en te ontmantel wat verantwoordelik is vir massaskietvoorvalle, bende-aktiwiteite en afpersing. Dit volg na massaskietvoorvalle die afgelope naweek in Gauteng en die Wes-Kaap waarin 27 mense dood is. Lisa Schickerling van die DA sê Suid-Afrika mag nie daaraan gewoond raak dat swaar gewapende misdadigers by openbare plekke instorm, mense doodmaak en sonder gevolge wegkom nie:
DA vra verbeterde Misdaadintelligensie ná massa-skietvoorvalle [KLANK]
AFR SchickerlingOnMassShootings