# Die DA sê hy is bekommerd oor tekorte aan voorbehoedmiddels by verskeie gesondheidsfasiliteite, terwyl die Departement van Gesondheid voorberei om op die eerste van volgende maand na ‘n nuwe nasionale verskaffingskontrak oor te skakel. Volgens die party is voorbehoedmiddels wat algemeen gebruik word, insluitend daaglikse pille soos Triphasil en Nordette, nie by verskeie klinieke beskikbaar is nie. Michele Clarke van die DA is bekommerd dat die oorgang daartoe kan lei dat vroue nie toegang tot hul gekose voorbehoedmiddel het nie:
Wêreldvoorbehoedmiddeldag: DA bekommerd oor tekorte voor belangrike kontrakoordrag [KLANK]
ENG ClarkeOnContraceptives