# Cupcakes of Hope doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om vandag, vir Nasionale Kolwyntjiedag, “Cupcake Angels” te word. Meer as 80 winkelsentrums, asook skole, werkplekke en gemeenskappe, sal deelneem deur kolwyntjies te bak en te verkoop om fondse in te samel vir kinders met kanker en hul gesinne. Die stigter van die organisasie, Sandy Cipriano, sê meer as twee-duisend “Cupcake Angels” het verlede jaar meer as twee-miljoen-rand ingesamel , terwyl die organisasie elke maand meer as 140 kinders ondersteun het:
Suid-Afrikaners aangemoedig om op ‘Nasionale Kolwyntjiedag’ ’n verskil te maak [KLANK]
AFR CiprianoOnCupcakesForCancer