# Die GOOD-party staan die DA se aansoek by die Verkiesingshof teen, waarin die DA GOOD se kandidatelyste vir die plaaslike verkiesing op 4 November betwis. GOOD voer aan sy lyste vir proporsionele verteenwoordiging, wat uit enkele kandidate bestaan, is deur die Verkiesingskommissie gesertifiseer en voldoen aan die wet. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die party se regspan ondersoek ook of die registrasie van die DA se burgemeesterskandidaat, Helen Zille, in Johannesburg aan die verkiesingswet voldoen:
GOOD-party vra sy regspan om Helen Zille se kieserregistrasie in Johannesburg te ondersoek [KLANK]
ENG HerronOnZille