# Die Polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlahla Mkhwanazi, het die polisie se Moord- en Roofeenheid opdrag gegee om ondersoek in te stel na die dood van elf mense wat Dinsdagaand in die Ziko-gebied in KwaMakhutha, Durban, doodgeskiet is. Veertien mense was in ‘n huis toe drie gewapende mans met vuurwapens losgebrand het. Die polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê tien slagoffers is op die toneel oorlede, terwyl nog een in die hospitaal beswyk het:
Mkhwanazi gee opdrag vir KZN-Moord- en Roofeenheid om massamoord in KwaMakhutha te ondersoek [KLANK]
ENG NethiundaOnMkhwanazi