Skip to content

Minister Kubayi lei Suid-Afrika se afvaardiging na 15de VN-kongres oor Misdaadvoorkoming en Regspleging [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, lei van vandag af die Suid-Afrikaanse afvaardiging by die 15de Verenigde Nasies-kongres oor Misdaadvoorkoming en Regspleging in die Verenigde Arabiese Emirate. Die kongres is ʼn globale forum vir lidstate en rolspelers in die regsektor om gesamentlike reaksies op misdaad te bespreek, strafregstelsels te versterk en die oppergesag van die reg te bevorder. Die departement se woordvoerder, Palesa Rammitlwa, sê die kongres sal na verwagting ook die Abu Dhabi-verklaring oorweeg:

ENG RammitlwaONJustice