# President Cyril Ramaphosa sê hy sal die land binne dae toespreek oor die regering se stappe om geslagsgeweld en vrouemoord te hanteer. Hy sal ook inligting verskaf oor die ondersoek na die moord op nege vroue in die Ekurhuleni-gebied. Die president het dit gister by die viering van Nasionale Erfenisdag by die Bongolethu-sportstadion in Oudtshoorn in die Wes-Kaap aangekondig. Ramaphosa sê die pyn en lyding van die vroue van Suid-Afrika is ʼn nasionale skande:
Ramaphosa gaan nasie toespreek oor maatreëls teen geslagsgeweld en vrouemoord [KLANK]
ENG RamaphosaOnShame