Skip to content

Minister Lamola veroordeel Amerikaanse vlugtelingsprogram as rasgebaseerd [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering steun nie die Amerikaanse program vir die toelating van Suid-Afrikaanse vlugtelinge nie. President Donald Trump het die hervestigingsinisiatief in Februarie 2025 ingestel en beweer dat Afrikaners deur staatsgesteunde rassediskriminasie, geweld en die onteiening van hul grond bedreig word. In Mei het Trump die jaarlikse perk vir die toelating van vlugtelinge in die VSA van 7-duisend-500 met 10-duisend verhoog. Tydens ‘n geleentheid in New York het Lamola gesê die program berus nie op vlugtelingstatus nie, maar op ras:

ENG LamolaOnUSRefugeeProgramme