Skip to content

Sindane vra Madlanga-kommissie vir uitstel weens gesondheidstoestand [KLANK]

# ‘n Taxi-eienaar van Mpumalanga, Oupa “Bafana” Sindane, het die Madlanga-kommissie gevra om sy verskyning uit te stel totdat hy medies geskik en ‘n dringende aansoek op 6 Oktober in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor is. Hy wil ‘n interdik bekom om te verhoed dat hy moet getuig. Sindane se regsverteenwoordiger, Thabani Masuku, sê die versoek is om sy kliënt se grondwetlike regte te beskerm en onherstelbare benadeling te voorkom:

ENG-MasukuOnSindane