Skip to content

GO GEORGE begin met proefroete na lughawe [KLANK]

# Die George-munisipaliteit en die Wes-Kaapse regering het ‘n GO GEORGE-proefroete tussen George-middestad en George-lughawe ingestel. Dit sal weekliks nuwe reiskeuses aan buspassasiers bied, insluitende mense wat op die lughawe werk. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê roete 19 sal daagliks van 5-uur soggens tot 8-uur saans bedryf word. Hy sê busse sal in spitstyd ongeveer elke 22-minute vertrek, met die wagtyd tussen ritte buite spitstyd sowat 45-minute:

AFR MangqwengqweONActivates