Skip to content

Lamola sê volgehoue beleggings noodsaaklik om sterftes onder ma’s, kinders en jongmense te verminder [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, moedig lande aan om befondsing vir die gesondheid van vroue, kinders en tieners te bevorder. Hy het ‘n hoëvlak-sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering toegespreek oor die kwessie. Lamola sê meer as 3,3-miljard mense woon in lande wat meer bestee aan rentebetalings as aan skole en hospitale. Hy sê sterftes kan nie sonder volgehoue beleggings voorkom word nie:

ENG LamolaOnFinancing