Skip to content

Polisie begin 72-uur-soektog ná massaskietery in KwaMakhutha [KLANK]

# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die KwaZulu-Natalse polisie opdrag gegee om met ‘n 72-uur-opsporingsoperasie te begin nadat elf mense in KwaMakhutha, Durban, doodgeskiet is. Drie mense is beseer toe gewapende aanvallers ‘n huis in die Ziko-gebied binnegegaan en losgebrand het. Woordvoerder Nonkululeko Phokane sê Dimpane is diep bekommerd oor die voorval, maar speurders volg ‘n belowende leidraad op, hoewel die motief vir die aanval nog onbekend is:

ENG DimpaneOn72Hour