# Die Gesondheidsdepartement het vier bykomende gevallle van A-pokke bevestig, wat die totaal tot 22 neem. Een van die gevalle is ‘n 47-jarige Kaapstadse man wat onlangs na Spanje gereis het en voorheen as ‘n waarskynlike geval beskou is. ‘n Duitser en ‘n Noorweër het met die besmetting in Suid-Afrika aangekom. Woordvoerder Foster Mohale sê 18 van die 22 bevestigde gevalle is in die Wes-Kaap, drie in Gauteng en een in KwaZulu-Natal:
Gesondheidsdepartement bevestig vier bykomende A-pokke-gevalle [KLANK]
ENG MohaleONMpoxCases