# Die vakverbond SAFTU is bekommerd oor Amerika se toenemende dreigemente teen Suid-Afrika ná die regering se reaksie op Washington se sogenaamde “vyf versoeke”. Amerika het in Junie verlede jaar optrede geëis oor geweld teen boere; die “Kill the Boer”-dreunsang; onteiening sonder vergoeding; aspekte van swart ekonomiese bemagtiging; en die land se standpunt oor buitelandse beleid. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, sê hulle verwerp die gebruik van ekonomiese, diplomatieke of geopolitieke mag om Suid-Afrikaanse beleid voor te skryf:
SAFTU verwerp Amerika se ultimatums en dreigemente teen Suid-Afrika [KLANK]
ENG DyaniONUSThreats