# Brand- en reddingspanne van Mitchells Plain, Bellville en die Voorvalbestuurspan in Kaapstad is na Maanskynkopstraat ontplooi nadat verskeie huise skade opgedoen het weens sterk wind. Woordvoerder Jermaine Carelse sê die spanne het afgekom op verskeie huise waarvan die dakke afgewaai het. Hy sê nooddienspersoneel bly op die toneel om die situasie dop te hou en die omvang van verdere skade te bepaal:
Tientalle geboue in Kaapstad se dakke het afgewaai [KLANK]
ENG CarelseOnRoofs