# Paramount Skydance het ʼn ooreenkoms met 12 Amerikaanse state bereik wat die weg baan vir ʼn samesmelting van 1,8-duisend-miljard-rand met Warner Brothers. Dit sal Paramount se rolprent- en televisie-ateljees, CBS en die Paramount Plus-stroomdiens, saamsmelt met kabelnetwerke soos HBO en CNN. Paramount sal 285-miljoen-rand betaal aan die Skrywersgilde-bedryf se gesondheidsfonds. Kalifornië se prokureur-generaal, Rob Bonta, wat die hofaansoek teen die samesmelting gelei het, sê die skikking sal rolprent-vervaardiging bevoordeel:
Paramount bereik ooreenkoms met Amerikaanse state vir moontlike samesmelting met Warner Brothers [KLANK]
ENG BontaOnSettlement