# Gautengse wetstoepassingsagentskappe het 69 onpadwaardige minibustaxi’s geskut terwyl 70 sonder geldige lisensieskyfies betrap is. Die toepassingsoperasies is in Tshwane, Ekurhuleni en Johannesburg uitgevoer as deel van die #RemoveSkorokoro-veldtog. Die provinsiale Vervoerdepartement se woordvoerder, Melitah Madiba, sê 104 minibustaxi-bestuurders het nie geldige rybewyse gehad nie:
Meer as 60 onpadwaardige minibustaxi’s in drie Gautengse metro’s geskut [KLANK]
ENG MadibaONImpounded