# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, verwelkom die inhegtenisneming van ʼn 59-jarige senior polisie-offisier op aanklagte van seksuele oortredings. Hy is gisteraand in Sandton aangekeer. Die offisier het na bewering tussen Julie en Augustus ‘n 16-jarige meisie seksueel voorberei en ʼn 18-jarige vrou verkrag. Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord moet begin by aanspreeklikheid in polisie-geledere:
Puleng Dimpane verwelkom senior offisier se inhegtenisneming op aanklagte van seksuele oortreding [KLANK]
ENG MatheOnResponsibility