Skip to content

VF Plus vra groter aanspreeklikheid oor besoedeling in Gauteng [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê Gauteng moet nou van besprekings oor besoedeling oorgaan na daadwerklike optrede. Dit volg na die Gautengse beraad oor besoedeling, waartydens brandpunte geïdentifiseer is, die verantwoordelikes ter verantwoording geroep is en duidelike sperdatums vir opruimingsplanne voorgestel is. Jaco Mulder van die party sê hulle sal voortgaan om aan te dring op aanspreeklikheid en vordering met die ondernemings wat tydens die beraad gemaak is:

AFR MulderOnPollution