Skip to content

GovTech-konferensie vier 20 jaar van digitale innovering [KLANK]

# Die Staatsinligtingstegnologie-agentskap se GovTech-konferensie vier sy 20ste bestaansjaar in Durban, KwaZulu-Natal. Die voorsitter van die SITA-raad, Stella Bvuma, sê die geleentheid het gegroei van 600 afgevaardigdes in 2006 tot meer as drie-duisend. Bvuma het tydens ‘n gesprek met SABC News gesê vanjaar se fokus op digitale soewereiniteit beklemtoon die belangrikheid om om te weet waar staatsdata geberg word, wie die eienaar daarvan is en hoe dit bestuur word:

ENG-BvumaOnData