Skip to content

Supermodel Cindy Crawford se seun Presley Gerber sterf in rehabilitasiesentrum

# Presley Gerber, die seun van die Amerikaanse supermodel Cindy Crawford, en sakeman Rande Gerber, is op 27 oorlede. Los Angeles se lykskouer sê hy is in ‘n rehabilitasie-sentrum dood, maar die oorsaak is nie bekend gemaak nie. Gerber het sy ma en jonger sussie, Kaia, na die modelwêreld gevolg en vir groot modename soos Burbery en Dolce & Gabbana gewerk. Die gesin het gevra vir privaatheid gedurende ‘n tyd wat hulle as moeilik en pynvol beskryf.