# Die sakeman Joe “Ferrari” Sibanyoni sê die veiligheidsonderneming Gubis85 het vir hom ‘n bakkie geskenk as ‘n blyk van waardering vir hul verhouding. Hy het voor die Madlanga-kommissie getuig die onderneming het skriftelik bevestig die geskenk is vir sy verjaarsdag en hou nie verband met enige kontrak, guns of verkrygingsgeleentheid nie. Sibanyoni het op vrae van kommissaris Sesi Baloyi geantwoord daar was reeds ‘n lang verhouding tussen Gubis85 en sy stigting:
Sibanyoni sê Gubis85-bakkie was ‘n blyk van waardering [KLANK]
ENG-SibanyoniOnGubis85