Skip to content

DA kritiseer minister McKenzie oor vertraging met Wêreldbeker-verslag van R31-miljoen [KLANK]

# Die DA sê maande ná minister Gayton McKenzie se Wêreldbeker-reis kan die Departement van Sport, Kuns en Kultuur steeds nie ‘n finale verslag oor die bykans 31-miljoen-rand wat bestee is voorlê nie. McKenzie word gekritiseer omdat hy nog nie ‘n volledige uiteensetting van die uitgawes verskaf het nie, of verduidelik waarom ‘n afvaardiging van 151 mense na die internasionale skouspel in Amerika gestuur is nie. Die DA-lid, Leah Potgieter, sê die party het die Openbare Beskermer in Julie versoek om bewerings, insluitend wanadministrasie, te ondersoek:

AFR PotgieterOnMcKenzie