# Die Kommunisteparty van Swaziland veroordeel die inhegtenisneming van die hoof van die Palestynse Demokratiese Jeugunie aan die Wesoewer. Israelse magte het Hassan Shahadeh volgens berigte Donderdag in sy woning in Abu Dis, oos van die besette Jerusalem, aangekeer. Die party se internasionale sekretaris, Pius Vilakati, sê Palestynse jongmense verdien om gehoor te word en hul reg om te verenig en vir hul nasionale en demokratiese doelwitte te veg, moet gerespekteer word:
Swazilandse Kommunisteparty eis vrylating van Palestynse jeugleier aan Wesoewer [KLANK]
ENG VilakatiONHassanShahadeh