Skip to content

Gautengse regering verwelkom deurbraak in Dawnpark-moordondersoek [KLANK]

# Die Gautengse regering verwelkom die deurbraak in die polisie-ondersoek na die moord op die negende slagoffer in die reeks moorde op vroue in Ekurhuleni. ‘n Man en twee vroue is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 28-jarige Gracious Nkomo, wie se liggaam verlede week in Dawnpark, Boksburg, gevind is. Die provinsie se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê hulle verwelkom ook die inperking-operasies in Kemptonpark:

ENG MahlangaOnBreakthrough