# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling waarsku gemeenskappe om nie stil te bly oor geslagsgeweld en vrouemoord of dit te ignoreer nie. Die 24-uur Geslagsgeweld-sentrum het tussen 1 en 16 September ʼn aansienlike toename in oproepe aangemeld, naamlik ses-duisend-782 oproepe wat neerkom op gemiddeld 424 per dag. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê dis ʼn toename van 21-persent teenoor dieselfde tydperk in Augustus, toe die sentrum gemiddeld 350 oproepe per dag ontvang het:
Maatskaplike Ontwikkeling vra waaksaamheid terwyl oproepe na Geslagsgeweld-sentrum skerp toeneem [KLANK]
ENG GodlwanaONCallsSurge