Skip to content

Drie verdagtes vas in verband met moord op negende Ekurhuleni-slagoffer [KLANK]

# Die polisie het drie verdagtes, een man en twee vroue, gearresteer in verband met die negende vrou wat verlede week in Ekurhuleni dood aangetref is. Die liggaam van die 28-jarige Gracious Nkomo was in ʼn laken toegedraai toe dit in Dawnpark in Boksburg gevind is. Vyf vroue is in Kemptonpark, twee in Olifantsfontein, een in Kwathema, en een in Dawnpark vermoor. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die drie sal vandag in die Boksburgpark-landdroshof verskyn:

ENG MatheONMurderCase