Skip to content

Minister Lamola sê Suid-Afrikaners moet voorberei vir ergste scenario rondom VSA-betrekkinge [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrikaners moet hulself voorberei op die ergste moontlike scenario rondom betrekkinge met Amerika. Die Amerikaanse regering het nuwe visumbeperkings ingestel weens beweerde diskriminerende beleid. Lamola lei dié week die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die 81ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York. Hy het aan die SABC gesê Suid-Afrika het die soewereine reg op wette wat rasse-onreg hanteer:

ENG LamolaOnIssuesOfContestation