# Die DA het die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, in ‘n brief gevra vir ’n dringende debat van nasionale belang oor die toenemende krisis rondom geslagsgeweld en vrouemoord in Ekurhuleni. Ondersoekers volg tans alle moontlike leidrade op rakende die geheimsinnige moorde op nege vroue in die metro. Lisa Schickerling van die DA sê hoewel geslagsgeweld en vrouemoord reeds lank op die Parlement se agenda is, vereis die verslegtende situasie in Ekurhuleni dringende en spesifieke aandag:
DA vra dringende parlementêre debat oor geslagsgeweldskrisis in Ekurhuleni [KLANK]
AFR SchickerlingOnGBVF