Skip to content

Regering keur omvattende noodstrategie goed om geregtigheid vir vermoorde Ekurhuleni-vroue te verseker [KLANK]

# Die Inter-ministeriële Komitee oor Geslagsgeweld en Vrouemoord het ʼn omvattende strategie goedgekeur om die oortreders agter die moord op nege vroue in Ekurhuleni, Gauteng, vinnig voor die gereg te bring. Drie persone van belang is aangekeer vir ondervraging, terwyl die polisie probeer vasstel of al die moorde met mekaar verband hou. Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Gestremde Persone, Sindisiwe Chikunga, waarsku mense om voortdurend met vroulike familielede in die metro kontak te hou:

ENG ChikungaOnMissingPersons