Skip to content

Hlabisa sê IVP se verkiesingsmanifes is ’n verbintenis om dienste betyds te lewer [KLANK]

# Die IVP-president Velenkosini Hlabisa sê die party se plaaslikeregeringverkiesingsmanifes is nie ʼn lys leë beloftes nie, maar ʼn verbintenis om dienste betyds te lewer. Hy het die manifes gister by Kwamashu se Princess Magogo-stadion in Durban bekendgemaak. Hlabisa sê die manifes het vyf belangrike punte: werkskepping; die bespoediging van dienslewering en werkbare infrastruktuur; samewerking met en beskerming van tradisionele en Khoi-San-leiers; beëindiging van korrupsie; en bemagtiging van die jeug, vroue en persone met gestremdhede:

ENG HlabisaOnPromises