# Die voorsitter van die Staatsdienskommissie, Somadoda Fikeni, sê die nuwe Wet op die Staatsdienskommissie sal die liggaam se onafhanklikheid van staatsdepartemente versterk. Fikeni het aan die media gesê die kommissie sal oor ‘n onafhanklike sekretariaat en uitgebreide bevoegdhede beskik om bestuurspraktyke te ondersoek. Sy mandaat sal ook plaaslike regering, staatsbeheerde maatskappye en ander staatsentiteite insluit. Fikeni sê die veranderings sal die kommissie in staat stel om bestuursmislukkings onafhanklik te ondersoek, in plaas van om op ministers staat te maak:
Fikeni beklemtoon nuwe wet om onafhanklikheid van staatsdienskommissie te versterk [KLANK]
ENG-FikeniOnIndependence