# Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, het die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, gekritiseer oor haar rekord en benadering tot Johannesburg. McKenzie sê Johannesburg het nuwe leierskap nodig en die PA se burgemeesterskandidaat, Kenny Kunene, sal dit kan doen. McKenzie se opmerkings vorm deel van die partye se mededingende veldtogte om steun in Johannesburg te werf. Hy het Kunene se vermoë beklemtoon om dienslewering te verbeter en etiese leierskap te bied:
McKenzie sê Zille het inwoners van Johannesburg in die steek gelaat [KLANK]
ENG-McKenzieOnKunene-Zille