# Die Departement van Basiese Onderwys sê sy Nasionale Grondslagfase-katalogus vir 2026 is goedgekeur, wat die weg baan vir provinsiale verkryging. Woordvoerder Terence Khala sê die besluit volg na ondersoeke deur die Ouditeur-generaal, ‘n onafhanklike ondersoek en regskenners wat bevind het daar was geen bedrog of begunstiging nie. Khala sê provinsies is reeds betrek by die verkrygingsproses met die departement wat aflewerings betyds vir die nuwe akademiese jaar wil verseker:
Departement Basiese Onderwys keur 2026-Grondslagfasekatalogus goed [KLANK]
ENG-KhalaOnCatalogue