# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, het hulde gebring aan die nege vroue wat in Ekurhuleni vermoor is en kranse gelê ter nagedagtenis aan hulle. Die liggame is binne minder as twee maande in die munisipaliteit ontdek. Hill-Lewis sê vroue moet sonder vrees in hul gemeenskappe kan leef. Hy vra meer sigbare wetstoepassing, verbeterde beligting en toesig, en meer samewerking tussen wetstoepassing en gemeenskappe:
Hill-Lewis bring hulde aan Ekurhuleni-vroue [KLANK]
ENG-Hill-LewisOnMurders