# Die Inkatha Vryheidsparty stel vandag sy manifes vir die plaaslike regeringsverkiesing van 2026 by die Princess Magogo-stadion in KwaMashu, Durban, bekend. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê die party se manifes sal planne uiteensit vir doeltreffende, etiese en verantwoordbare munisipaliteite, goeie bestuur en integriteit, asook die plaaslike ekonomie, met die fokus op praktiese oplossings en dienslewering. Hy sê die behoeftes van gemeenskappe is sentraal in die party se planne:
IVP stel verkiesingsmanifes vir 2026 plaaslikeregeringsverkiesing bekend [KLANK]
ENG-HlengwaOnManifesto