Skip to content

Inyathelo sê een samelewingsektor alleen kan nie verdraagsaamheid in Suid-Afrika bevorder nie [KLANK]

# Volgende Donderdag is Erfenisdag, maar ‘n organisasie sonder winsbejag, Inyathelo, sê dit is nie genoeg om Suid-Afrika se ryk kulturele uiteenlopenheid slegs te vier nie. Die organisasie se woordvoerder, Feryal Domingo, sê die ware gees van Erfenisdag is om die diep wonde en sistemiese ongelykhede van apartheid heeljaar aan te pak. Sy sê organisasies sonder winsbejag werk regdeur die jaar om verdraagsaamheid, insluiting en maatskaplike samehorigheid te bevorder, maar het groter ondersteuning, hulpbronne en beleggings nodig om dié werk te versterk:

ENG DomingoONSoleDriver