# Die vervoervakbond UNTU vra die regering om dringend in te gryp in pogings om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. ʼn Multidissiplinêre polisiespan is tans besig om die moorde te ondersoek op nege vroue wie se liggame die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, gevind is. UNTU se woordvoerder, Atenkosi Plaatjie, sê die las mag nooit op vroue wees om meer waaksaam te wees en heeltyd oor hul skouer te kyk nie:
UNTU eis optrede teen toenemende vrouemoord en geweld teen vroue [KLANK]
ENG PlaatjieONEndViolence