Skip to content

COSATU bekommerd oor die uitspraak oor die Wet op Openbare Verkryging [KLANK]

# Die vakverbond COSATU is bekommerd oor die nadele wat die Konstitusionele Hof-uitspraak oor die Wet op Openbare Verkryging kan inhou. Die wetgewing sou eenvormige reëls voorskryf oor die manier waarop regeringsinstellings, provinsies en munisipaliteite staatsgeld vir goedere en dienste gebruik. Die hof het bevind die Nasionale Vergadering het nie redelike openbare deelname toegelaat ná omvattende wysigings nie. Woordvoerder Matthew Parks sê COSATU ondersteun die bevordering van opkomende klein-, medium- en mikro-ondernemings:

ENG ParksONConCourt