# Die Burgerlike Samelewingsforum van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad het die moord op nege vroue in Ekurhuleni veroordeel en sê dit beklemtoon die ernstige en voortslepende geslagsgeweld en vrouemoord in die land. Kemptonpark is tans ingeperk terwyl ondersoeke na die moorde voortgaan. Die forum se woordvoerder, Karabo Makgato, vra ʼn dringende veiligheidsbepaling in gebiede waar vroue veral kwesbaar kan wees. Hy sê die uitslag moet lei tot praktiese maatreëls wat gevare verminder en vroue se veiligheid verbeter:
Burgerlike Samelewingsforum vra praktiese maatreëls om vroue se veiligheid te verbeter [KLANK]
ENG MakgatoONKilling